Musikant, Akteur, Skrywer Vir drie dekades lank werk Steve Hofmeyr nie net as ’n gewilde verhoogpersoonlikheid nie, maar ook as ‘n kunstenaar waarmee mense op ‘n emosionele, kulturele en patriotiese vlak verbind. MEER OOR STEVE → Winkel Luister na Steve Steve Hofmeyr is ‘n Suid Afrikaanse instelling met meer as 3 dekades, 40 treffers, 33 albums, 10 films, 11 boeke en duisende konserte agter sy naam.