skip to Main Content

Eendracht 3 Jaar Kaapste Brandewyn geteken deur Steve Hofmeyr

R999

Eendracht 3Jaar Kaapse Brandewyn is in tradisionele koperketels gedistilleer en in Franse eikehoutvate verouder. 100% van die inhoud is tussen die ouderdom van 4 en 10 jaar. Verwag ‘n bitsigheid getem deur volronde geure en die wysheid wat slegs deur die reinste brandewyn ontbloot word.

40% Alc. Vol

Geproduseer & gebotteleer in Suid-Afrika

Additional information

Weight 1 kg
Dimensions 30 × 15 × 15 cm
Back To Top