<<  March 2010  >>
 Mo  Tu  We  Th  Fr  Sa  Su 
  1  2  3  4  5  6  7
  8  9101114
151621
22232425262728
293031    
  • Steve sings Diamond

    Beautiful Noise 2009 ReunionAll new show! - See Gig Guide for dates
  • Steve sings Kristofferson

    Kristofferson Steve Sings Kristofferson DVD and CD goes gold and platinum in weeks. (40,000+)
  • Autobiography

    Mense van my asem Mense Van My Asem in top 5 best selling SA nonfiction for 3 straight months!
  • Starlight Cruise 2010

    Starlight Cruise 2010 Join Steve onboard the new MSC Sinfonia, book at www.starlightcruises.co.za
  • Steve - Live!

    Steve - Live!Come catch Steve on tour: Concert's country-wide
     
Special Feature

Steve on Twitter

steve_hofmeyr's avatar
Steve Hofmeyr steve_hofmeyr
  • location:
    South Africa
  • updates:
    39
  • followers:
    335
  • following:
    2
Following:
freeoffice's avatar photocommission's avatar
Loading...

Last 2 tweets from steve_hofmeyr:

EMI SA

Logo EMI

Music Samples

Bijan Hair Boutique

Bijan

B&H Photo Video PC Audio

AddThis Social Bookmark Button
Recent News
As my seuns by my kuier PDF Print E-mail
User Rating: / 327
PoorBest 
Wednesday, 29 July 2009 11:19
As my seuns by my kuier klink die res van die planeet so vêr. Hulle lag en skree demp die kabaal van buite. Ons praat 'n ander taal hier binne wat begin by WWF se Triple H en eindig met Ben 10 en Bakugan se Dragonoids.

Benjamin @ JudoSebastian boelie sy klein boetie maar hy sal moet oppas want Benjamin is besig om medaljes in te palm vir judo. Van die ouers kom staan by my. Ek dink my seun baklei teen joune. Sterkte, sê ek. Al drie seuns is groter as klein Ben en lyk of hulle die three-quarter nelson vanaf geboorte al oefen. Maar Ben het die hart van 'n gladiator en stap na drie gevegte met 'n silwer weg.

SebastianBy die huis het Sebastian my hele motorhuis uitgepak. Elke item word uitgestal teen die oprit - met 'n pryskaartjie aangeheg. So koop ek my eie Bloubul memoribilia terug teen vierrand per bul, pet en horing.

Gisteraand sit ons op die mat voor die vuur. Net voor bedtyd maak Ben vir my 'n WWF kampioengordel, met A4 papier en 'n kramdrukker. Hy pas dit om my middel met 'n we're gonna need more paper, dad.

In die bed voltooi ons die laaste bladsye van David Copperfield en beide snork lank voor David met Agnes trou. Teen middernag sal Braveheart Ben by my kom inkruip met 'n I love you, daddy en ek sal wakker lê met die wete dat dit nog steeds lekkerder is om wakker te wees as om te slaap.

Steve
 

Weskusplek Hotel

Weskusplek

Solidarity

Helpende Hand Fonds