Steve on Twitter
Following:
Loading...
B&H Photo Video PC Audio
|
|
Tuesday, 21 July 2009 21:50 |
Hier volg Hoofstuk 2 uit Janine se boek. Sy verkoop in Januarie 2008 ‘n onderduimse voorbladstorie aan Rapport wat ‘n klomp mense se lewens onherstelbaar verwoes. Twee van hulle is nog nie agt jaar oud nie. Jip, ek is nie meer dieselfde persoon nie. Met Huisgenoot se navorsing is dit nog net Janine wat glo dat ons die enigste mense in mekaar se lewens was. JY IS POPSTERAFLEIDING. Jammer. Vir die res sien ek vreeslik uit na ons hofsaak. Jy’t vergeet. Ek het niks oor om te verloor nie. Jy’t alles gevat. Die nasionale aansien was strelend vir jou enorme ego en tot op hede het jy absoluut NIKS moes prysgee nie. Jy is die tannie van ‘n kind wat jy meer gereeld sien as ek my eie seuntjies. Intussen het jy gou in die bed gespring met Esmare, Yolanda, Gavin wat ongelukkig so hard gewerk het om te bewys dat jy duidelik maar net een van vele was en dat ek ook nooit die eniste popster in jou lewe was nie. Jy kan ongelukkig nie die morele hoëgrond eis as jy getroude mans én hul kollegas spyker nie.
Hier volg Hoofstuk 2 uit Janine se boek.
HOOFSTUK TWEE
Ek en Steve was in ‘n baie ernstige verhouding. Ons het mekaar dan eenkeer ‘n maand langs die pad gekry vir ‘n woepsiewapsie. Of in 'n hotelkamer. Of ‘n boom. Die res was per selfoon. Sien? Ware liefde, sê ek julle. Dankie Vodacom. Hy was op toer vanaf PRETORIA na ...WINBURG Yvonne KROONSTAD Lana VENTERSDORP Cathy DELMAS die sangeres met die moesie WARMBAD Elma JACOBSBAAI daai Stormerlosskakel se meisie PIETERSBURG Louise NABOOMSPRUIT Chantelle UPINGTON die koffieshop se dogter TZANEEN Adele BLOEMFONTEIN Sonja SMITHFIELD die hokkieklub OUDTSHOORN Leeanne KIMBERLEY Leeanne se vriendin CALVINIA Maritza CITRUSDAL Bonnie CLANWILLIAM Louis se agste prokureur GEORGE Yvonne CRADOCK Joyce DARLING Amanda DE AAR weer Amanda DUNDEE Cara DURBAN Natasha HEIDELBERG Suzanne HERMANUS Lindie HOOPSTAD Patricia JOUBERTINA Elzaan KLERKSDORP Ansie LOXTON Desiree die Huisgenoot grimeringmeisie LICHTENBURG Denise LEYDENBURG Leeza KNYSNA Elsie KRUGERSDORP Leezl KIRKWOOD Helena KAKAMAS Joan UPINGTON Renee MIDDELBURG Christelle MONTAGU Ilse MOSSELBAAI Juanita NABABEEP Karla ORKNEY iemand se niggie PAARL weer Natasha PAROW Angela PARYS Lizz PINETOWN Karen PORT ELIZABETH weer Lizz POSTMASBURG Lizz se ma POTCHEFSTROOM Lydia se ouma MEYERTON die Meyers van Meyerton se dogters QUEENSTOWN Carike RIVERSDAL Gailin SASOLBURG Natasha STANDERTON dokter van der Merwe ERMELO
(kyk uit vir hoofstuk drie)
|
|