Hoekom verkoop sy nie die “plaashuisie” wat ek haar gegee het nie.
Sy geniet die nasionale simpatie soveel dat sy skoon vergeet om te noem dat haar gehuggie langs Lolly Jackson s’n staan, dat - as sy vir Flash Gordon drie miljoenrand gee om die lekkende dak reg te maak, sy nog twee miljoenrand oor sal hê om ‘n splinternuwe huis te koop.
En die goedkoop pondokkie is slegs een helfte van ons skei-ooreenkoms.