Last 2 tweets from steve_hofmeyr:
Kersfeestoer 2008
Dana Winner en Steve begin met voorbereiding vir hul Kersfeestoer saam. Na die betowering van haar Wêreldplatinumtoer in Maart vanjaar, kom Dana Winner terug Suid-Afrika toe vir vier eksklusiewe Kersfees-galakonserte in Desember.Toer datums by die Gig Guide
Dana Winner en Steve begin met voorbereiding vir hul Kersfeestoer saam. Na die betowering van haar Wêreldplatinumtoer in Maart vanjaar, kom Dana Winner terug Suid-Afrika toe vir vier eksklusiewe Kersfees-galakonserte in Desember.
Toer datums by die Gig Guide