<<  August 2010  >>
 Mo  Tu  We  Th  Fr  Sa  Su 
        1
  2  3  4  5  6  7  8
  9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     
  • Duisend En Een

    Duisend En Een2010 sees Steve's 23rd CD. PLATINUM STATUS; more than 40,000 copies sold! 5th book (Vier briewe vir Jan Ellis) and 10th season of Dis Hoe Dit Is
  • Steve sings Diamond

    Beautiful Noise 2009 ReunionAll new show! - See Gig Guide for dates
  • Steve sings Kristofferson

    Kristofferson Steve Sings Kristofferson DVD and CD goes gold and platinum in weeks. (40,000+)
  • Autobiography

    Mense van my asem Mense Van My Asem in top 5 best selling SA nonfiction for 3 straight months!
  • Steve - Live!

    Steve - Live!Come catch Steve on tour: Concert's country-wide
     
Special Feature

Steve on Facebook

Steve on Facebook
Steve is now officially on FB! Click on the image to be taken to his page.

Steve on Twitter

Basic authentication is not supported

EMI SA

Logo EMI

Music Samples

Bijan Hair Boutique

Bijan

Bulembu Lodge - Mozambique

Bulembu Lodge
AddThis Social Bookmark Button
Recent News
Vier Briewe vir Jan Ellis PDF Print E-mail
User Rating: / 9
PoorBest 
Tuesday, 16 March 2010 00:00
SH-VBVJE

Vier Briewe vir Jan Ellis

Nuwe boek, Steve se 5de

Is dit moontlik om ‘n kort lewe van sestig jaar in net eenhonderd bladsye op te som? Is dit moontlik dat een man se onskuld ander soveel leed besorg? Vier Briewe vir Jan Ellis is eg Suid Afrikaans en eg Afrikaans, waar die lot en noodlot geen wrok hou nie en sommer almal om die beurt bykom. Daar, waar reg en verkeerd soos mis oor die grou Weskus hang, besluit ‘n jong posman om nié sy pos af te lewer nie, omdat daar vir hom ‘n ander toekoms wag, in die spore van die grootste rugbyflank ooit. Gruwelike onskuld. Jy kan bid vir tyd om reg te maak, maar soms lyk dit vir George Jan Ellis Kok of die gode lankal nie meer luister nie. Ek’s op my “rims”, sê hy, toe die tronkdeure veertigjaar later agter hom toeslaan. Hy loop Nuweland toe sonder om op te kyk, want hy weet hy is ‘n “manganeet vir skuld”. En hy stap terug Diazville toe om reg te gaan maak wat hy dink hy verbrou het. Staaltjie vir staaltjie, soos die konsertinaweer van die Boland, maak die onverrekenbaarheid jag op jou - maar as jy Vier Briewe Vir Jan Ellis neersit weet jy dat die lewensverhaal wat jy nog moet skryf, reeds voor jou afgespeel het.
Vier Briewe Vir Jan Ellis is Steve Hofmeyr se vyfde boek.

 

Weskusplek Hotel

Weskusplek

Solidarity

Helpende Hand Fonds

Camerastuff

Banner