Ek is mal oor die afrikaanse flieks wat deesdae gemaak word omdat daar sterk afrikaner bloed deur my are loop maar die fliek wat op my gunsteling lys heel eerste is is Treurgrond.Die film Treurgrond was en is vir my n baie,baie goeie storie.Op n persoonlike vlak het dit my net weer bewus gemaak en geleer om meer en ekstra oplettind te wees elke dag en nag omdat ek op n familie plaas woon en werk waar ons met beeste boer.
Al het ek die fliek meer as 5 keer gekyk gaan ek hom in die toekoms nog oor en oor kyk. Dankie vir almal wat deel was om daai film te maak.
5 comments
carmelo vella
Steve, thank you for who and what you stand
barend steyn
Ek is mal oor die afrikaanse flieks wat deesdae gemaak word omdat daar sterk afrikaner bloed deur my are loop maar die fliek wat op my gunsteling lys heel eerste is is Treurgrond.Die film Treurgrond was en is vir my n baie,baie goeie storie.Op n persoonlike vlak het dit my net weer bewus gemaak en geleer om meer en ekstra oplettind te wees elke dag en nag omdat ek op n familie plaas woon en werk waar ons met beeste boer.
Al het ek die fliek meer as 5 keer gekyk gaan ek hom in die toekoms nog oor en oor kyk. Dankie vir almal wat deel was om daai film te maak.
Groete Barend Steyn (leandra,mphumulanga)
hanlie
Het sopas teurgrond gekyk. Dit is so awesome. Ek hoop almal in suid afrika kyk dit en dat dit nou Sal stop. Hoe kan ek betrokke raak?
Jy is die BESTE!
Estelle van Jaarsveld
Steve, dankie vir wie en wat jy staan. Gaan jou lied op iTunes beskikbaar wees?
Groete van Brisbane!
Ps Puik werk! X
frans
Steve jy is n YSTER