Steve, goeiedag. Dis n goeie idee dat jy die politiek wil betree, maar om n party te stig gaan beslis die Afrikanerstem verdeel. Sluit eerder by n gevestigde party soos die VF Plus aan en glo my dan gaan jy meer bereik. Die VF Plus kan dan sterker gemaak word en daar kan ook n mate van Afrikanereenheid kom. Nog n party is nie die oplossing nie, want dan is daar verdeeldheid en dit gaan wys by die stembus. Party mense gaan VF Plus stem, ander vir jou party en baie gaan verward wees en nie weet vir wie om te stem nie en gaan dan nie stem nie, want hul gaan verward wees. Met jou by VF Plus gaan mense wat nie wou gaan stem het nie dan wel stem en baie DA kiesers mag dalk ook VF Plus stem. Steve, jou tuiste is by VF Plus! Groete. Frik.
Steve, goeiemôre. Wil net dankie sê dat jy daar by die protesoptrede was laasweek by Paul Kruger standbeeld. Dit word hoogs waardeer. Ons moet opstaan vir ons eie en trots wees op ons erfenis. Goedgaan verder en sterkte.
Steve, weereens en nogmaals dankie vir dít wat jy vir die Afrikaner doen. Die klomp wat jou so verbied by feeste weet niks van vryheid van spraak en vryheid van assosiasie nie. Wie gee hul die reg om namens ons te dink en te praat? Jy en baie van ons mense kan vir onsself dink en praat. Gaan voort met jou goeie werk en staan sterk! O ja, ek het weer n artikel geplaas by http://www.opinieplatform.co.za Dié keer oor plaasaanvalle. Groete. Frik.
Steve, dankie vir jou puik musiek en dankie ook vir dit wat jy vir Afrikaans en die Afrikaner doen. Ek het n artikel oor jou geplaas by http://www.opinieplatform.co.za Gaan kyk dan daar by innie kollig en dan by skrywes van lesers. Gaan voort met jou goeie werk en moet nooit moed opgee nie. Hoop om van jou te hoor. Eendrag maak mag!
5 comments
Mary-Ann
hi ek hoop da gaan n toeka 3 dvd wees kannie nie wag nie dankie lekke daggie
Frik Lotz