• Bio
  • Blog
  • Events
  • Albums
    • SKREE
    • Country Collection – “If you could read my mind”
    • Toeka 3
  • Boeke
  • Video’s
    • EPk’s/Video’s
      • Toeka 3! Carnival city – Blits-advertensie
      • Hier is hy nou! “Sit die ligte aan”
      • Toeka 3!
      • Duet met Nadine
      • Duet met Coenie
    • Films
      • Treurgrond “Teaser”
  • Fotos
    • Argiewe
  • Besprekings
  • Kontak
Steve Hofmeyr
  • Twitter
  • Facebook
  • YouTube
  • iTunes
  • Search ...

RED OCTOBER!!!

RED OCTOBER!!! Inkhaus
  • October 2014 Events
  • Steve Ondersteun
  • Wat sê jy?
  • Webwerwe
  • 7 years ago
logo

Red October is my belangrikste, lekkerste en mees vreedsame optog jaarliks. Ons marsjeer vir die oorlewing van etniese minderhede wat in hierdie Suid Africa uit die pad gestoomroller word. Jy móét weet, in ‘n land met ons moordsyfers en rasgedrewe beleid, is dit die kleiner groepies wat eerste waai. So, gaan na www.redoctober.co.za en kliek by ‘events’. Kies jou dorp, maak ‘n plakaat, kom in jou rooi t-hemp, met jou wit kruis, bring jou volksvlag (enige een) en kom sing of pleit jou saak….of stap net saam. Daar is sover moontlik geriewe, veiligheid en gewoonlik sommer net lekker mense van enige groep wat homself ‘n etniese minderheid ag. Ons is ongelukkig, selfs bitter of kwaad, maar ons gooi nie feces nie, brand nie skole af nie, vandaliseer nie, sing nie haatspraakliedjies nie, gooi nie motors om nie, dra nie wapens nie, mors nie en trek nie ons broeke af nie. In Pretoria is daar die loslaat van duiwe en die sing van Die Stem. Dit kan elders ook gedoen word. Ons het nou lank genoeg na hierdie regering se pype gedans! Daar is reeds bykans 200 van ons mense vermoor dié jaar en dit is onblerrieaanvaarbaar! Gaan nou na www.redoctober.co.za vir jou detail. Dankie.  (Ek is by die Kaapse optog in Wynberg Saterdagoggend. Sien jou daar.)

 

 

 

Tags

BlogEventsLocations

Share

Wat is nuut?

  • Country is groot UITVERKOOP! April 30, 2019
  • Sien my in Maart, April en Mei hier… March 15, 2019
  • Country is GROOT! February 3, 2019
  • Subscribe op my Youtube! December 10, 2018
  • Desember optredes December 3, 2018

Book Steve hier!

Calendar is loading...
Powered by Booking Calendar

Book Steve hier!

Nuutste Videos

3 years ago
Die AMANDA liedjie!
7 years ago
Beskikbaar in OKTOBER: SKREE
7 years ago
Treurgrond “Teaser”
7 years ago
Hier is hy nou! “Sit die ligte aan”

Kontak ons

Leeza Mulder 082 727 3218 leeza@stevehofmeyr.co.za
Besprekings ›

Branding & Design

derick@inkhaus.co.za
InkHaus ›
Copyright © 2022 Steve Hofmeyr
  • Twitter
  • Facebook
  • YouTube
  • iTunes
  • Search ...