Maak iemand jou Valentyn, want “die grootste hiervan is die liefde…” Dankie Janine, dat jy hierdie gebroke ou sirkel voltooi.
*
Ek vier môre Valentyn in Wellington by Kleine Valleij. Bespreek by Computicket. Ek behoort teen 18h00 daar te wees.
*
Dankie vir die GHOEMA2015 nominasies. Om vir my te stem, maak so SMS: I5 NA 41808 (Beste Kontemporêre CD TOEKA3) & R5 NA 41808 (Beste Video vir SIT DIE LIGTE AAN). Of loer hier www.pic.twitter.com/RHVMgJ3eLp
*
Ek deel ‘n roos en ‘n videosnit met almal wat nie ‘n Valentyn het vandag nie. https://m.youtube.com/watch?v=5APJGwvsqfQ
Ghoema 2015 Nominasie en Valentynsdag!