8 comments

Belinda Loubser

Steve jy bly ‘n verrassing! Alles wat jy aanpak is ‘n sukses, bly so en gee ons nog meer vreugde met jou optredes, jou woorde, jou stry vir AFRIKAANS en wees soos jy is!!!!
Belinda

Michelle

There is no other voice like yours…………. you are truly unique, and you just get better and better (if that is possible!) Thank you for your music, for what you believe in, i will remain your loyal supporter as i have done since i attended your great gigs at Count Du Barry & Fingers restaurants!!!!!

Maureen le GRANGE

Steve, dankie vir al die ongelooflike mooi woorde wat ek al deur die laaste 25 jaar by jou kon leen! Dankie vir al die mooi lirieke, wysies en sê goed! Jy is, was en sal altyd my held bly!!
My gunsteling lied ooit deur jou geskryf en gesing: “Assegaai”! Dit het deur my hart in n baie hartseer tyd in my lewe gekom!!!! Hou aan!!!!
Ek het so 4x die voorreg gehad om so paar woorde met jou te kon wissel by n konsert of paar……. nooit was jy haastig, ongeskik of te “hoog” vir my nie. Altyd met die mooiste glimlag en oë wat diep in myne gekyk het!
Dankie!!!!!! Ek is seker nie die grootste of enigste aanhanger nie, maar ek is al 25 jaar lojaal teenoor jou!xxxxxx Maureen

Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>