1. Sluit aan by die “Boikot ABSA KKNK en Bedmaats” Facebook groep hier: https://www.facebook.com/groups/WEBOSO/?ref=ts&fref=ts
2. Gaan na ABSA KKNK te Facebook blad en kry daai rating verder af deur dit ‘n 1 (ster) te rate en jou redes daar te tik. Jy kan dit hier doen sonder om die blad te like https://www.facebook.com/AbsaKKNK?fref=ts
3. Bly tuis in 2015. Hoekom soveel spandeer op die wat wie-weet-wat-volgende wil inperk, met JOU geldjies. Hierdie is in elk geval ‘n goeie jaar vir spaar.
*
Hier is die argument.
Sê nou ek was ‘n rassis.
Dan is alles seker my verdiende loon.
Maar sê nou ek was nie.
Dan bly die straf dieselfde. Die rede vir hierdie opsie, is omdat dit (rassisme) nog nie eintlik vasgestel is nie. Daar is nie ‘n lekker definisie nie en ook nie ‘n goeie kriteria nie, veral nie een waarby wat ek doen by sal kwalifiseer nie.
*
Om iemand ‘n rassis te noem, is ‘n onaantasbare belediging, want
1. Die hoef nie waar te wees nie
2. Dit hoef nie bewys te word nie
3. Daar is ook geen straf vir jou indien jy iemand valslik daarvan beskuldig nie.
Selfs al sou jy ʼn uitspraak as rassisties beskou, is dit nog geen bewys dat die gebruiker daarvan rassisties is nie. My berugte twiet sê eintlik maar net iets oor die tydperk wat Apartheid voorafgaan, hoe die Afrikaan se ontwikkelingspeil min integrasie inspireer het.
My twiet word graag selektief aangehaal. Daar staan nie Blacks were the architects of Apartheid nie. Daar staan wel In my opinion Blacks were the architects of Apartheid. Go figure. Dit is ‘n waarskuwing dat die letterlike lees daarvan nie genoeg sal wees nie. Tog is my twiet slegs letterlik vertolk.
Hierbenewens is daar geen seker definisie vir rassisme nie. Sou dit wees dat dit ‘n daad is wat geweld en minagting teenoor ander rasse aanpor, sou ek wou weet hoe my uitspraak kwalifiseer. Dis nie eers haatspraak nie. Net ‘n koel feit. Toe onse beskawings bots het Swartes min integrasie en assimilasie geïnspireer van die Weste se kant af. Dis steeds so.
Nietemin, Innibos, Vryfees en KKNK, (ook Jacaranda FM en OFM) boikot my konserte en/of musiek. Max du Preez, Zelda le Grange, Helen Zille, Jacob Zuma, Julius Malema, die duisende Soweto-buiters asook Dewani se regter, wat algar reeds hierdie jaar as rassiste uitgekryt is, is natuurlik welkom op hierdie stasies en by hierdie feeste. Daar is selfs ‘n Juju en Rian-duet te luister, as jy wou. Oor twee dekades sal onse kantelbokke in afgryse terugkyk na hierdie selektiewe sensuur, veral as ons nog kunsfeeste het.
My afleiding. Jy mag ʼn rassis wees of een genoem word, solank jy nie Steve Hofmeyr is nie. Want dan moet jy gestraf word. Uit kommentare blyk dit darem dat meeste mense regdeur hierdie dwepery sien en dat die behoudende Afrikaner altyd met minagting bejeën sal word.
*
Die foto’s: my pragtige vroutjie verjaar Saterdag! Links onder vier ons ons huweliksherdenking en regs bo selfie ons met die formidabele Jean Engelbrecht van Rust&Vrede. My vloerfoto het ek gedink is heel kunstig. Ek oorweeg ‘n kunsfoto-uitstalling by die KKNK, of so iets…
*
Hoe pragtig my Twitterversie gisteroggend: ”…terwyl jy oor ander goed gesels/begin ek jou omhels” TT CloeteNog puik leesstof as die Boere Afrikaner se lot jou geval: http://praag.co.za/?p=29538 Nostalgie as ‘n turksvy vir verloopte Afrikaners (en Jacob Zuma)
*
Hier is jou app vir ons oorsese toere! http://www.mobapp.at/landing/Desktop… Ek is 25 April in London!
*En “Steve Hofmeyr in Nederland” (26 April). Kaartjies is nou beskikbaar. http://fb.me/75SbT1pxk
*
Die dame maak sin. My houding t.o.v. ras deels deur haar opgesom https://www.youtube.com/watch?v=9dpeMuUQQkc
*
Goeie nuus is dat ons Penningtonse rowers vasgekeer is in ‘n wolk van spervuur. Of daar iets te herwin is, sal ons nog moet hoor. Ek’s verheug as hierdie muurspringers hulle rieme styfloop. Geen genade.
*
Dankie Adam Tas en Manie Jackson, die eerste kunstenaars wat in die publiek hul misnoeë staaf teenoor die KKNK.
*
Ek het ‘n goeie wyn ontdek om al hierdie lawaai mee af te skaal: – Rust en Vrede se Donkiesbaai. My boks arriveer more (betyds vir Janine se verjaarsdag Saterdag). Ek laat weet hoe maak hy so hoog bo seespieël…