10 comments

Schalk

Fantastiese song en met byna eentonige reëlmaat, briljante album! Die beste binnelandse produk sonder Gupta-invloed in Suid Afrika, bly maar die stoetbul…. SH!

Maggie Lloyd

There are so many brilliant SA artists with great songs but the best song right now, I rate, has to be REDGEBED. Thank You, this is sheet brilliance!

Morne

Bly jys terug met Skree , weer eens is jou eie werk uitstekend met songs soos Feeslied,Lopper en Hoe maak ons nou ,tipiese treffers wat net jy kan maak,Kraaifontein show was great ,ons lekke gesels oor ou treffers soos Loose when you lie,laaste lag ,Daar waar jy moet wees ens. Desert Bound dis waar die sukses begin het al die pad tot nou se Skree , soos jy gese het nou begin jy eers lekker skryf ,alle serkte vorentoe

June Bezuidenhout

Ek sal graag een van daai cd’s wil hê van skree want mt sy hart van goud mag hy maar God so groot eer dat die hele wéreld tot stilstand gekom ht!!!!AMEN Alleluja🙊

Leave a Reply

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

Ons winkel word tans ingebou en kan nog nie gebruik word nie - Sal spoedig beskikbaar wees. Dismiss