STEVE en Groot FM 90.5! 31 Oktober 11uur
\
…
Steve is nou die trotse ALLEEN borg vir 2 woorde in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal – WAT.
Borg ‘n woord veldtog.
Hy het Toeka en Pampoen geborg.
Sertifikaat-eksklusief-HofmeyrSteve-pampoen
Sertifikaat-eksklusief-HofmeyrSteve-toeka
16 Oktober is Woordeboekdag …
Red October is my belangrikste, lekkerste en mees vreedsame optog jaarliks. Ons marsjeer vir die oorlewing van etniese minderhede wat in hierdie Suid Africa uit die pad gestoomroller …
As TOEKA 3 nommer 1 is by amper alle stasies wat Afrikaans speel, is dit maklik om te sien waar hy verban word. Die enigste radiostasie wat my boikot is… …
Jaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa! Blerrie jaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa!
Sien jy die frons op my vyand se gesiggies? Mooi nê.
TOEKA 3 kom in op nr 4 op Musica Top50 en nr 1 in Afrikaans! Ek kan maar …
Nuutste boek nou op die rak!
’n Fotografiese herdenking van die lewe en loopbaan van Afrikaanse musiek se superster. Steve Hofmeyr is een van Suid-Afrika se suksesvolste musikante en gewildste akteurs, …