Nuwe Album in Oktober!
…
Moet dit nie misloop nie!
Kry jou kaartjie by Computicket!
http://stevehofmeyr.co.za/wp-content/uploads/2014/11/Toeka-3-Carnival-Commercial.mp4
…
Steve is nou die trotse ALLEEN borg vir 2 woorde in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal – WAT.
Borg ‘n woord veldtog.
Hy het Toeka en Pampoen geborg.
Sertifikaat-eksklusief-HofmeyrSteve-pampoen
Sertifikaat-eksklusief-HofmeyrSteve-toeka
16 Oktober is Woordeboekdag …
Red October is my belangrikste, lekkerste en mees vreedsame optog jaarliks. Ons marsjeer vir die oorlewing van etniese minderhede wat in hierdie Suid Africa uit die pad gestoomroller …
Nuutste boek nou op die rak!
’n Fotografiese herdenking van die lewe en loopbaan van Afrikaanse musiek se superster. Steve Hofmeyr is een van Suid-Afrika se suksesvolste musikante en gewildste akteurs, …