Jaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa! Blerrie jaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa!
Sien jy die frons op my vyand se gesiggies? Mooi nê.
TOEKA 3 kom in op nr 4 op Musica Top50 en nr 1 in Afrikaans! Ek kan maar doodgaan. My instinkte was reg en jy en Universal het my nie “gedrop” nie. Wat ‘n geskenk op 50. Dankie duisend.
Sien jou op toer!
Onthou: oorgee is nie ‘n opsie nie en…die hoendervleis is gratis!
Ek smile heeldag…