Van waar ek gestaan het, het dit so gelyk. Pragtig. En Die Stem klink elke keer mooier. Dankie kollegas. Dankie Afriforum. Dankie Radio Pretoria 104.2. Dankie vir JOU. Pretoria sal Pretoria bly al tel hulle hom op en plaas hom in Sjina. Ons is hier!!!!
(Stefan Botha oorhandig toe ‘n foto van ‘n vorige keer wat ek Die Stem gesing het. En Jakkie Louw skenk my sy Musikant Se Handboek. Jaco ook daar regs)
*
Dankie almal. Sopas gehoor TOEKA3 is vir die vierde week nommer een is Suid Afrika. Jy het gepraat…
*
Kom SA. Kry ‘n kers, bel ESKOM en sing mooi hard: SIT DIE LIGTE AAN…
Like